Rentsini Kwekery skenk bome aan Westenburg Sekondêre Skool. Voor staan Jimmy Steele (Westenburg Sekondêre Skool, waarnemende hoof). Agter hom is Eugene Lyle (Westenburg Sekondêre Skool, ...
Die kaalfoto’s van die hoof van ’n private spoghoërskool in Johannesburg wat leerlinge onder mekaar versprei het, is volgens die skool nie onwelvoeglik nie. Rapport het verlede week berig Gideon van ...
Vasbeslote en gewapen met maskers, handreinigers en talle maatreëls in plek om veilige afstand te verseker, het skole in Boksburg Maandag hul Graad Sewes en matrikulante op 8 Junie ontvang. Die ...
KRAAIFONTEIN - Die gemeenskap van Wallacedene, naby Kraaifontein, kom nog tot verhaal nadat 'n bekende skoolhoof koelbloedig buite die skool doodgeskiet is. Die 54-jarige hoof van die Ekhuteleni ...
MEER as drie dekades terug het hy as ’n ‘groentjie’ vir sy eerste skooldag aangemeld. Nou, 30 jaar later, is hy die trotse skoolhoof van dieselfde skool in die hartjie van die Gamtoosvallei. André ...